• President Reitz Straat 95B, Westdene, Bloemfontein, 9301

Welkom by Kobus Burger Prokureurs
Die Voorsiening van Regshulp

Ondervinding. Betroubaarheid. Etiek.

Kobus Burger Prokureurs is in 2019 gestig as ‘n prokureursfirma wat in drank spesialiseer.

Ons kundigheidsgebied sluit die kleinhandelsektor (drank vir verbruik) sowel as die groothandelsektor (drank vir herverkoop, insluitend die vervaardiging en verspreiding van drank ingevolge die Drankwet, Wet 59 van 2003) in.

Ons werk op nasionale vlak, wat beteken ons werk met, en kan enigiemand bystaan, met drankaansoeke en verwante aangeleenthede. Dit is belangrik, omrede elk van die provinsies (met uitsluiting van Limpopo en Noordwes, waarvan die drankowerhede nog funksioneer ingevolge die Drankwet, Wet 27 van 1989 ) se drankowerhede en -nywerhede ingevolge hul eie drankwetgewing bestuur en georganiseer word.

Praktykareas

Ons bied ‘n wye verskeidenheid dranklisensiëringsdienste aan ons kliënte, op provinsiale sowel as nasionale vlak.

Ander

Lees meer

Nasionale aansoeke

Lees meer

Provinsiale aansoeke

Lees meer
Kontak ons sodat u dranklisensiëring behoeftes aangespreek kan word

Ons het met verloop van tyd verskeie navrae ontvang met betrekking tot die drankbedryf. Klik hier vir ons mees mees gereelde vra en antwoorde daarop.