Ontmoet die span by Kobus Burger Prokureurs


J.M. Burger (Dipl. Agric., B.Proc)
J.M. (Kobus) Burger beskik oor meer as 31 jaar ondervinding as ‘n prokureur wat in drankreg en verbandhoudende aangeleenthede spesialiseer.
Mr Burger beskik oor ‘n Dipl. Agric (Diploma in Landbou) wat hy aan in 1980 aan Glen Landboukollege behaal het.
Hy het ook in 1988 sy B.Proc-graad aan die destydse Universiteit van die Oranje-Vrystaat behaal, en is in Januarie 1989 as prokureur toegelaat, en doen reeds sedert dieselfde jaar drankaansoeke.