Ons dienste

Provinsiale aansoeke
Nuwe aansoeke
Verplasings
Oordragte
Aanstelling van bestuurders
Aansoek om strukturele wysigings
Aansoek om ‘n beherende belang te verkry
Spesiale geleentheidsregistrasies
Aansoek om die voorwaardes van die registrasie te wysig
Antwoord tot kennisgewings van nie-voldoening
Beweerde nie-voldoening aan wet
Opinie
Hernuwings
Nasionale aansoeke
Nuwe aansoeke om registrasie as verspreider of vervaardiger
Aansoek om die variasie van registrasievoorwaardes, wat ook bekend staan as ‘n “sambreel aansoek”. (Dit behels gewoonlik die byvoeging van ‘n bykomende perseel vir handel- of stoordoeleindes).
Aansoek om die oordrag van ‘n registrasie na ‘n ander persoon
Aansoek om die verplasing van ‘n registrasie na ‘n ander perseel
Hernuwing
Ander
Alle relevant aangeleenthede wat met drank verband hou
Drankwette wat van toepassing is op die verskillende provinsies
Soorte aansoeke
