Nasionale aansoeke

Nuwe aansoeke om registrasie as verspreider of vervaardiger
Aansoek om die variasie van registrasievoorwaardes, wat ook bekend staan as ‘n “sambreel aansoek”. (Dit behels gewoonlik die byvoeging van ‘n bykomende perseel vir handel- of stoordoeleindes).
Aansoek om die oordrag van ‘n registrasie na ‘n ander persoon
Aansoek om die verplasing van ‘n registrasie na ‘n ander perseel
Hernuwing