Nasionale aansoeke

Nuwe aansoeke om registrasie as verspreider of vervaardiger

Aansoek om die variasie van registrasievoorwaardes, wat ook bekend staan as ‘n “sambreel aansoek”. (Dit behels gewoonlik die byvoeging van ‘n bykomende perseel vir handel- of stoordoeleindes).

Aansoek om die oordrag van ‘n registrasie na ‘n ander persoon

Aansoek om die verplasing van ‘n registrasie na ‘n ander perseel

Hernuwing

Klik hier vir ons mees mees gereelde vra en antwoorde daarop.